deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op Woensdag 18 September 2019 tien Vanwykshoutbome by Hoërskool Waterkloof geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaand. Dit is die eerste van ’n reeks boomplant-aksies wat AfriForum se takke in Pretoria gedurende September...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bronkhorstspruit het onlangs vlak 2-noodhulpopleiding in die omgewing aangebied en 12 gemeenskapslede het die kursus voltooi. Dié opleiding vorm deel van ’n opleidingsprogram wat deur AfriForum se veiligheidstrukture van stapel gestuur is om...
deur AfriForum | Sep 25, 2019 | Taal Blogs
My naam is Esmarie Yssel. Ek is ’n joernalis en omroeper by die radiostasie Pretoria FM. Ek het Joernalistiek aan die destydse Technikon Pretoria studeer. As plaasmeisie van Donkerhoek het ek uit ’n plaasskool en Afrikaanse hoërskool by die Technikon ingestap, ietwat...
deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwagte in Boksburg, Brakpan, Edenvale, Kempton Park, Germiston en Springs het op 17 September 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Hierdie opleiding is in Brakpan aangebied onder leiding van inspp. Eruka Mackenzie en Christo Botha van die...
deur AfriForum | Sep 19, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Piet Retief het op 13 September 2019 aan nóg ’n suksesvolle massapatrollie deelgeneem. Die plaaslike SAPD het 16 lede en ses voertuie vir die patrollie beskikbaar gestel. ’n Konvooi het elke sektor in Piet Retief besoek om sigbaarheid te...