deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Anonieme kuberafknouery – wanneer ’n persoon ander afknou deur van tegnologie of elektroniese toestelle gebruik te maak om sy/haar identiteit te verbloem. Dit kan oor selfone of oor die internet of aanlyn gebeur. RAAD OM HIERDIE...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Kuberafknouery word gedefinieer as optrede waardeur iemand (die slagoffer) geteister, verneder, gedreig of in ’n verleentheid gestel word deur elektroniese metodes, soos blitsboodskappe, e-posse of sosiale media. Selfone, tablette en...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is enige gedrag wat iemand omgekrap, ongemaklik en onveilig laat voel. Hierdie soort gedrag word gewoonlik doelbewus en herhaaldelik uitgevoer en neem verskeie vorme aan, soos verbaal, fisies en emosioneel. Verbale afknouery...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler DEFINISIES Afknouery is skadelike of aggressiewe gedrag wat op ’n aanhoudende en deurlopende wyse plaasvind en spesifiek gerig word op ’n leerder met minder gesag en selfvertroue as die boelie. Verbale afknouery is wanneer die boelie kinders...
deur AfriForum | Aug 26, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur: Leandie Bräsler Skoolgeweld en afknouery kan ’n invloed op enige kind uitoefen. Een van die vernaamste faktore wat van kinders en adolessente ’n teiken van afknouery maak is as hulle as “anders” beskou word. Voorbeelde van andersheid sluit die volgende in:...