deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
Die jeugvleuel van AfriForum se Helderbergkom-tak het in September vier watertenks van 2 200 liter elk vir Solidariteit Helpende Hand se Ons Plek-sentrum in die Strand aangekoop. Die installasie van die tenks stel die sentrum nou in staat om 8 800 liter reënwater te...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Reitz het op 30 September 2019 vier bome by die Hoërskool Reitz geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Jp Nel, AfriForum se assistentkoördineerder vir die Hoogland, het AfriForum reeds vanjaar...
deur AfriForum | Okt 2, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
’n Patrolleerder van Uitsig het op 29 September 2019 ontdek dat sy beursie gesteel is nadat hy boodskappe van sy bank ontvang het oor aankope met sy kaart wat hy nie self gemaak het nie. Met verdere ondersoek by die vulstasie waar die kaart vroeër gebruik is, het die...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vanjaar nagenoeg 2 530 bome landwyd geplant as deel van dié burgerregteorganisasie se nasionale boomplantmaandprojek. Ter afsluiting van hierdie projek het AfriForum, Solidariteit en Solidariteit Helpende Hand in die laaste week van September meer as 500...
deur AfriForum | Okt 1, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het pas bevestiging ontvang dat die tydperk vir die indiening van kommentaar op die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV) tot 29 November 2019 uitgestel is. Die aanvanklike sluitingsdatum was 11 Oktober 2019, soos genoem in AfriForum se...