deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
AfriForum het vanmiddag van vertroulike bronne bevestiging ontvang dat Julius Malema wel deur die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg gaan word en binnekort in die hof (waarskynlik die Mdantsane-landdroshof in die Oos-Kaap) moet verskyn. Dít volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Okt 9, 2019 | Veldtogte en petisies
Veldhardloop en veldfietsry om hoop te skep saam met Bennie Roux. #VirHoop #HardloopVirHoop 26 – 31 Oktober 2020 Brits, Noordwes Die doel van die #HardloopVirHoop-veldhardloop- en veldfietsrypretdag is om kilometers af te lê ten bate van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Stellenbosch het in September vanjaar 13 bome aan Animal Welfare Society Stellenbosch geskenk as deel van dié burgerregteorganisasie se jaarlikse boomplantmaandprojek. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Boland, het...
deur AfriForum | Okt 7, 2019 | Mediaverklarings, AfriForum Jeug Mediaverklarings
As deel van Erfenisdag in September het die AfriForum-tak in Vryburg van die buurtwagbrandspan se hulp gebruik gemaak om die konsentrasiekampkerkhof en die parkie langsaan skoon te maak. Die gesnyde gras is aan ’n plaaslike boer as voer vir sy beeste geskenk. Op...
deur AfriForum | Okt 3, 2019 | Veldtogte en petisies
Ten spyte van die swak diens by staatshospitale, is daar steeds puik dokters en aptekers landwyd. Om hierdie rede wil AfriForum nie net die negatiewe uitlig nie, maar ook hierdie dokters en aptekers beloon vir hul harde werk en goeie diens aan hul gemeenskappe. Benoem...