deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Benoni-buurtwag het op 11 Oktober 2019 ’n opvolgmassapatrollie in hul onderskeie sones gehou om sigbaarheid te verhoog. Dit volg op die suksesvolle massapatrollie wat die vorige week gehou is. Vyftien patrolleerders (buiten die sekuriteitsmaatskappye en...
deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Germiston het op 15 Oktober 2019 tien bome by die Prestasieskool in Elspark en die Afrikaanse Hoërskool Germiston geplant. Volgens Elize Hern, voorsitter van AfriForum se Germiston-tak, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd...
deur AfriForum | Okt 17, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op 15 Oktober 2019 regsopleiding aan South Africa United Against Crime (SAUAC) in Soweto verskaf om te verseker dat lede van dié niewinsgewende organisasie (NWO) hul gemeenskappe binne die raamwerk van die wet kan bystaan en ondersteun. SAUAC is ’n NWO...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Fochville-buurtwag het op 11 Oktober 2019 hul eerste sigbaarheidspatrollie gehou om kriminele elemente in dié gebied te ontmoedig. Buurtwaglede het met aanvangs van die patrollie ook die nodige toerusting daarvoor ontvang. Verskeie veiligheidsinstansies...
deur AfriForum | Okt 16, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
AfriForum se Worcester-buurtwag, in samewerking met die SAPD, gemeenskapslede, verskeie sekuriteitsmaatskappye en veiligheidsinstansies het op Vrydag 4 Oktober 2019 aan ’n nasionale patrollie deelgeneem om sigbaarheid in die dorp te verbeter. Die patrollie het van...