deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Veiligheid Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het op Saterdag 19 Oktober 2019 Nehemia-opleiding by die Tarentaalpan-jeugkampterrein in Thabazimbi aangebied. AfriForum-lede van Ellisras, Thabazimbi en die Matlabas-gebied het dit bygewoon. Die doel die opleiding is om gemeenskappe weerbaar te maak, asook...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum se Pongola-tak het onlangs tien rooi-essenhoute by die Pongola Akademie en die plaaslike gemeenskapsentrum geplant. Volgens Eugene van Aswegen, distrikskoördineerder van KwaZulu-Natal, het AfriForum vanjaar reeds meer as 2 500 bome landwyd geplant. “Deur...
deur AfriForum | Okt 22, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Brakpan het op 19 Oktober 2019 ’n suksesvolle massaskoonmaakprojek by die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe self op te los. Die tak het binne...
deur AfriForum | Okt 21, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Benoni het op 18 en 19 Oktober 2019 verskeie instandhoudingstake by die Pauline Davis en Deneys Conradie tehuise vir bejaardes aangepak. Dié aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog, wat daarop gemik is om probleme in dorpe sélf op te...
deur AfriForum | Okt 18, 2019 | Veldtogte en petisies
AfriForum Jeug bied ’n manne-aand aan ten bate van die noodfonds. Dié fonds is spesifiek geskep om boere in nood te help. Manne-aand in Potchefstroom Datum: 6 November 2019 Tyd: 18:00 Plek: Snowflake Andries Vermeulen, Adam Tas en Rikus Nel tree op. Kaartjies kos R300...