deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Bronkhorstspruit-tak het op Saterdag 26 Oktober 2019 die park by die verlenging van Cathiesstraat skoongemaak, as deel van die organisasie se #OnsDorp-veldtog. Die Bronkhorstspruit-tak en die gemeenskap het saam die veld skoongemaak en ontbos, omdat...
deur AfriForum | Okt 29, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
AfriForum het vandag ’n dringende skrywe aan Bruce Kannemeyer, munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit, gerig oor die swak gehalte van Parys se drinkwater. Dít volg nadat verskeie inwoners gekla het dat hulle gebottelde water moet koop weens die...
deur AfriForum | Okt 28, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum se Oos-Moot-tak en -buurtwag het op Saterdag 26 Oktober 2019 die spruit op die hoek van 24ste Laan en Louis Trichardstraat as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog skoongemaak. Die tak en buurtwag het die spruit saam met die Oos-Moot-gemeenskap...
deur AfriForum | Okt 26, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) het sy hardloopprojek – van meer as 220 km deur die Vrystaat – vandag by die Oranje Gasteplaas tussen Fouriesburg en Clarens afgesluit. Roux het ten bate van AfriForum se Trauma-ondersteuningseenheid gehardloop om...
deur AfriForum | Okt 25, 2019 | Mediaverklarings, Ondersoek-en-traumaeenheid Mediaverklarings
Die vierde en voorlaaste dag van die ultramaratonatleet Bennie Roux (41) se hardloopprojek het vanoggend om 05:10 by die Lavender Hill Country Estate net buite Bethlehem op die N5 begin. Roux en ander atlete het vandag 42 km tot in Fouriesburg gehardloop. Dié atlete...