deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Coligny het onlangs 10 Vanwykshoute en 20 bosveldkatjiepierings by G. R. Setsetse Primary School geplant as deel van dié organisasie se #OnsDorp-veldtog. Volgens Sampie Steinberg, AfriForum se assistentkoördineerder vir Marico, het AfriForum...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Mediaverklarings, Buurtwag Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Robertson het op 31 Oktober 2019 opleiding in toneelhantering ontvang. Johandré van Zyl, AfriForum se veiligheidshoof vir die suidstreek, het dié opleidingsessie aangebied. “Lede van die publiek is dikwels eerste op ’n misdaad- of...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Omgewingsake Mediaverklarings, Mediaverklarings
Die drinkwatergehalte van Parys het effens verbeter nadat AfriForum ’n dringende brief gerig het aan Bruce Kannemeyer, die munisipale bestuurder van die Ngwathe Plaaslike Munisipaliteit. AfriForum is in kontak met ’n inwoner wat gereeld watertoetse doen en met sy...
deur AfriForum | Nov 6, 2019 | Mediaverklarings
Die AfriForum-tak in Springs het op 2 November 2019 ’n massaskoonmaakaksie by die Oorlogsmonument in dié dorp van stapel gestuur. Hierdie aksie vorm deel van AfriForum se #OnsDorp-veldtog. Die tak het op hierdie monument – ’n gedenkteken van die Eerste Wêreldoorlog –...
deur AfriForum | Nov 5, 2019 | Mediaverklarings, AfriVriendelik Mediaverklarings
AfriVriendelik, ’n inisiatief van AfriForum, het vanjaar met Akademia saamgewerk om die Entrepreneur van die Jaar aan te wys. Marita Bezuidenhout van Magies vol Liefde is op 31 Oktober 2019 by Mangwa Valley Lodge as die algehele wenner van vanjaar se kompetisie...