deur AfriForum | Jan 26, 2017 | Argiewe
In samewerking met die plaaslike AfriForum-buurtwag, het die Leandra SAPD op 26 Januarie 2017 ’n gekaapte vragmotor aan sy regmatige eienaar terugbesorg. Dit volg nadat drie vermeende taxi-eienaars ’n Leandra-besigheidsman se vragmotor gekaap het en gedreig het om die...
deur AfriForum | Jan 25, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n dringende aksieplan van Kagiso Palagangwe, burgemeester van die Lekwa-Teemane Plaaslike Munisipaliteit, geëis nadat meer as 10 000 inwoners se elektrisiteit afgesny is weens wanbetaling deur dié munisipaliteit aan Eskom....
deur AfriForum | Jan 25, 2017 | Argiewe
AfriForum versoek dat die onderskeie ooreenkomste tussen Eskom en agterstallige munisipaliteite bekend gemaak word ten einde te voorkom dat die elektrisiteit van talle dorpe afgesluit word. Hierdie aansoek word ingevolge die Wet op die Bevordering van Toegang tot...
deur AfriForum | Jan 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n verslag vrygestel oor adv. Busisiwe Mkhwebane se eerste 100 dae in die amp van die nuwe openbare beskermer (OB). Dié tydperk loop op 24 Januarie 2017 ten einde. AfriForum ondersoek in die verslag haar mees omstrede en...
deur AfriForum | Jan 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum maak vandag sy uitgebreide strategie bekend rakende die meer as R10,2 miljard se Eskom-skuld wat onskuldige Suid-Afrikaanse burgers benadeel. AfriForum volg ’n tweeledige strategie, waarvan die eerste gemeenskapsmobilisering...