Header Artwork

AfriForum stig ’n tak in Randfontein

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 7 Februarie 2017 ’n tak in Randfontein gestig. Die stigting van dié tak volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde probleme in dié dorp, waaronder veiligheids- en omgewingskwessies, aangespreek...

Kimberley-straatligte steeds buite werking

Die AfriForum-tak in Kimberley het onlangs Projek Straatligpatrollie van stapel gestuur. Die doel van die projek is om te verseker dat stukkende straatligte in dié stad herstel word. Dit behels ook onder meer dat die koördinate en ligging van elke straatlig wat buite...

AfriForum se Mosselbaai-tak vergader met stadsraad

  Die bestuur van die AfriForum-tak in Mosselbaai het op 7 Februarie 2017 ’n ininligtingsessie vir die uitvoerende raad van die Mosselbaai Plaaslike Munisipaliteit aangebied. Die doel van die vergadering was om die burgemeester en munisipale bestuur van AfriForum...

Barkly-Oos-tak en polisie span saam teen misdaad

Barkly-Oos se AfriForum-tak het op 8 Februarie 2017 ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 16 Januarie 2017 tussen AfriForum en die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Centurion gesluit is, aan lt.kol. Adolph, bevelvoerder van die Barkly-Oos...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN