Header Artwork

Vaalharts-tak oorhandig PAIA-aansoek aan munisipaliteit

Die AfriForum-tak in Vaalharts het op Vrydag 17 Februarie 2017 ʼn afspraak met mev. Mogale, die munisipale bestuurder van die Phokwane Munisipaliteit, gehad om ʼn aansoek in terme van die Wet op Bevordering van Toegang tot Inligting, 2000, (PAIA) aan hom te oorhandig.  ...

AfriForum Vaalharts en SAPD beklink hulle samewerking

Die Vaalharts AfriForum-tak het op Vrydag, 17 Februarie 2017, hulle samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Hartswater bevestig. Dit nadat ’n afskrif van die samewerkingsooreenkoms wat op 17 Januarie 2017 tussen AfriForum en die SAPD (nasionaal) in...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN