deur AfriForum | Feb 22, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Springbok-tak het op 17 Februarie 2017 ’n aanmaning op Samantha Titus, bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, beteken. Dit volg nadat die voorgeskrewe prosedures kragtens die Munisipale Sisteme Wet, 32 van 2000,...
deur AfriForum | Feb 22, 2017 | Argiewe
Die departement van water en sanitasie het aan AfriForum bevestig dat ondersoek ingestel word na klagtes van finansiële wanbestuur in dié departement. Dit volg ná AfriForum ’n dringende skrywe aan Nomvula Mokonyane, minister van dié departement, gerig het. In die...
deur AfriForum | Feb 22, 2017 | Argiewe
AfriForum verwelkom die uitspraak van die Noord-Gautengse hoë hof dat die regering se besluit om aan die internasionale strafhof te onttrek, ongeldig is en teruggetrek moet word. Die saak is deur die Demokratiese Alliansie (DA) teen die regering aanhangig gemaak...
deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Argiewe
In samehang met die viering van Internasionale Moedertaaldag, wat jaarliks op 21 Februarie gevier word, beloon Afrikaans-Vriendelik innoverende Afrikaanse ondernemings. Die Tinteltong Toekennings word daarom gegee aan besighede of mense wat dienste in Afrikaans lewer...
deur AfriForum | Feb 21, 2017 | Artikels
’n Hoofman uit die Nkandla-omgewing het onlangs een van sy verteenwoordigers afgevaardig om AfriForum vir hulp te nader om bykomende druk op die ANC-regering te plaas om toe te sien dat 400 kinders, wat weens die regering se wanbestuur nie toegang tot ’n skool het...