deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Drie gemeenskapveiligheidsorganisasies in Piet Retief het op 9 Maart 2017 ’n samewerkingsooreenkoms onderteken. Dié drie organisasies is die plaaslike AfriForum-buurtwag, die Agri Piet Retief Distrikslandbou-unie en die Pieties-buurtwag. Dít volg nadat ’n behoefte...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
AfriForum se Delmas-tak het ’n wenslys aan Jacob Mahlangu, munisipale bestuurder van die Victor Khanye Plaaslike Munisipaliteit, oorhandig wat verskeie probleme in dié dorp omskryf. Dit volg nadat dié tak verskeie gemeenskapsprobleme en -prioriteite geïdentifiseer het...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die Afriforum-buurtwag in Witrivier het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie was om sigbaarheid in die omgewing te verhoog, gemeenskappe bymekaar te bring en samewerking tussen alle veiligheidsrolspelers...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die Afriforum-buurtwag in Nelspruit het op 11 Maart 2017 aan AfriForum se nasionale patrollie-veldtog deelgeneem. Die doel van dié patrollie was om sigbaarheid in die omgewing te verhoog, gemeenskappe bymekaar te bring en samewerking tussen alle...
deur AfriForum | Mar 15, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwagte van Marble Hall, het die afgelope naweek aan dié burgerregte-organisasie se nasionale patrollie deelgeneem. Die patrollie is suksesvol deur sowat 22 buurtwaglede uitgevoer. “Die patrolleerders het Marble Hall tussen Vrydagaand 20:00 en...