deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het gister strafregtelike klagtes ingedien teen dr Steven Jonkers, hoof van die Noord-Kaapse departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum...
deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, en Mbuyiseni Ndlozi, EFF-woordvoerder, het vandag in die Randburgse landdroshof op aanklagte van aanranding verskyn ná volgehoue druk deur AfriForum. Malema en Ndlozi word vervolg vir die beweerde aanranding van ’n SAPD-kolonel. Die...
deur AfriForum | Nov 20, 2019 | Veldtogte en petisies, Onderwys in aksie
Ek ondersteun die volgende klagte teen Panyaza Lesufi, LUR van die Gautengse departement van onderwys: Moenie toelaat dat meer kinders, ouers en skole slagoffers van die Gauteng-aanlynskoleregistrasie- en plasingsproses word onder leiding van LUR Panyaza Lesufi nie....
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Mediaverklarings
AfriForum verwelkom die Konstitusionele Hof se besluit om die Nelson Mandela-stigting (NMS) se aansoek om appèl oor die vlagtwietsaak uit te gooi. Die hof het AfriForum en die NMS vandag in kennis gestel dat dit nie in belang van geregtigheid is dat die appèlsaak...
deur AfriForum | Nov 19, 2019 | Mediaverklarings, Nasionale Gesondheidsversekering Mediaverklarings
AfriForum het vandag strafregtelike klagtes ingedien teen Jeanette Hunter, hoof van Noordwes se departement van gesondheid as deel van dié organisasie se nasionale veldtog teen die wetsontwerp op nasionale gesondheidsversekering (NGV). Dít volg nadat AfriForum die...