Header Artwork

AfriForum se Middelburg-tak loods skoonmaakprojek

Die AfriForum-tak in Middelburg het die afgelope week ’n projek geloods om hulle dorp skoon te maak.Meer as 82 voersakke en nagenoeg 30 swartsakke vol vullis is in ’n gedeelte van die dorp opgetel wat die volgende strate insluit: Verdoorn, Wes, Cowen Ntuli, Laver,...

AfriForum stig tak én buurtwag in Ellisras

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Maart 2017 sowel ’n tak as ’n buurtwag in Ellisras gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede die behoefte aan ’n AfriForum-tak en -buurtwag uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering...

AfriForum help om Bellville skoon te hou

Die AfriForum-tak in Kaapstad-Noord het op 16 Maart 2017 hulp aan The Greater Tygerberg Partnership (GTP) se gemeenskapskoonmaakprojek by die Tielman Maraispark in Bellville verleen in samewerking met Mould Empower Serve (MES), EbieG Skips, Voortrekker Road Corridor...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN