deur AfriForum | Apr 4, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Phalaborwa het op Vrydag, 31 Maart 2017 in samewerking met die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit, die belastingbetalersvereniging en die plaaslike N.G. Kerk ’n skoonmaakaksie geloods en tuine in die omgewing netjies gemaak. “Ons betaal vir...
deur AfriForum | Apr 3, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug se Bloemfontein-takke het besluit dat slaggate nie op 1 April met hulle gaan gekskeer nie en het daarom self ’n slaggat in Van Rippensingel in Fichardtpark gevul. Die Jeugtakke van Fichardtpark, Pellissier, Hospitaalpark en Kovsies het dié selfdoenaksie...
deur AfriForum | Apr 3, 2017 | Argiewe
Kallie Kriel, uitvoerende hoof van AfriForum, het in reaksie op Pravin Gordhan se afdanking as minister van finansies gesê dit is ‘n skande dat die binnegevegte in die ANC nou so ontaard het dat die Zuma-kamp nou selfs bereid is om die land se ekonomie en die rand se...
deur AfriForum | Apr 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Pretoria-Oos het tussen 27 en 30 Maart 2017 ’n selfdoenaksie uitgevoer waar slaggate in en rondom Hoërskool Waterkloof teen ’n koste van meer as R100 000 herstel is. Nadat die slaggate gevul is, is lyne van sowat 40 m geverf. Hoërskool Waterkloof...
deur AfriForum | Mar 30, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 27 Maart 2017 ’n skrywe aan David Mabuza, premier van Mpumalanga, S.P.D. Sikhosana, LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake vir Mpumalanga, asook Linda Tshabalala, munisipale bestuurder van die Lekwa Plaaslike...