Header Artwork

AfriForum-takke help droë Calvinia

Die AfriForum-takke in Marble Hall en Naboomspruit het in Maart en April 2017 gehelp om 8 000 liter water vir die Calvinia-gemeenskap, wat tans onder ’n ernstige droogtekrisis gebuk gaan, in te samel. Die onderskeie takke het ook altesaam R10 000 aan die gemeenskap...

Phalaborwa-tak oorhandig stoptekens aan munisipaliteit

AfriForum se Phalaborwa-tak het op 25 April 2017 10 stoptekens aan die Ba-Phalaborwa Munisipaliteit oorhandig. Dít volg nadat die plaaslike tak ’n tekort aan stoptekens in die dorp as probleem geïdentifiseer het. Dit gaan die dorp vir alle motoriste veiliger maak....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN