deur AfriForum | Mei 16, 2017 | Argiewe
AfriForum se Marble Hall-buurtwag het op Maandag, 15 Mei, in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens, die Heritage Protection Group, plaaslike boere, asook ander organisasies, drie plaasaanvallers vasgetrek. Dít nadat die vermeende aanvallers ’n boer van die...
deur AfriForum | Mei 16, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is bekommerd oor professionele rade en soortgelyke instellings se hantering van taalregte en hulle behartiging van die belange van nie-Engelssprekende Suid-Afrikaners. Hierdie kwessie is weer onder AfriForum se aandag gebring toe...
deur AfriForum | Mei 14, 2017 | Argiewe
AfriForum se regspan is gereed om Maandag dié organisasie se standpunt as vriend van die hof te stel in ’n saak tussen die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) en die Organisasie vir Godsdiensonderrig en Demokrasie. Dié saak volg nadat ses...
deur AfriForum | Mei 10, 2017 | Argiewe
AfriForum Jeug veroordeel die uitbeeldings van Nazi-plakkate wat op 9 Mei 2017 op Universiteit Stellenbosch (US) se Stellenbosch-kampus aangebring is ten sterkste. Die grafika op die plakkate is gebaseer op ou Nazi-propaganda. Hoewel die teks self geen haatspraak...
deur AfriForum | Mei 10, 2017 | Argiewe
AfriForum, AfriForum Jeug en Solidariteit is teleurgesteld oor die weiering van verlof aan hulle om appèl teen ’n hoë-hofbeslissing van Desember 2016 aan te teken. Die laasgenoemde beslissing is gelewer ten gunste van die Universiteit van Pretoria (UP) se besluit om...