deur AfriForum | Mei 31, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kuruman het die afgelope maand twee projekte aangepak wat tot voordeel van die dorp en sy inwoners strek. ’n Waarskuwingstelsel teen kragonderbrekings is by waterpompe geïnstalleer, terwyl bebosde gebiede ook skoongemaak is. Aangesien inwoners...
deur AfriForum | Mei 30, 2017 | Argiewe
Die Vhembe Distriksmunisipaliteit wil die hofbevel wat AfriForum op 17 Maart 2017 verkry het, laat tersydestel. Die AfriForum-tak in Louis Trichardt het gister op hierdie tersydestellingsaansoek geantwoord. Volgens Wally Schultz, voorsitter van die AfriForum-tak in...
deur AfriForum | Mei 30, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwag in Upington het die afgelope naweek tydens twee onderskeie insidente, twee verdagtes vasgetrek. Die een insident het op Vrydag, 26 Mei, om 03:00 by ’n perseel in Upington se industriële gebied plaasgevind. Nadat verdagtes by die perseel opgemerk...
deur AfriForum | Mei 30, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 26 Mei 2017 ’n buurtwag in Barberton gestig nadat daar tydens ’n openbare vergadering besluit is dat ’n buurtwag benodig word om toenemende misdaad in die dorp te bekamp. Die buurtwagbestuur bestaan uit Johan Liddle...
deur AfriForum | Mei 30, 2017 | Argiewe
Die Lesedi Plaaslike Munisipaliteit het in die afgelope maand 120 stukkende straatligte in hoëmisdaadgebiede in Heidelberg vervang. Dít volg nadat AfriForum vroeër vanjaar ’n wenslys aan die munisipaliteit oorhandig het, insluitend ’n volledige straatligoudit. “Dit is...