deur AfriForum | Nov 28, 2019 | Mediaverklarings
Twaalf lede van AfriForum se Kraaifontein-buurtwag en die Kraaifontein Sektor 4B-buurtwag het die afgelope naweek vlak 1-opleiding in brandbestryding ontvang. AfriForum het dié opleiding in samewerking met SafeTech aangebied. “AfriForum wil die gemeenskappe bemagtig...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Blogs, Onderwys- en leierskapsprojekte Blogs
Deur Alana Bailey As jy ’n emmer modder het, en jy roer ’n lepel sjokoladestroop daarin, bly dit modder. As jy egter ’n lepel modder in ’n emmer sjokoladestroop inroer, is dit nie meer sjokoladestroop nie. Só kan die negatiewe invloed van een mens baie groot skade...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Delegates of the civil rights organisation AfriForum will be attending the twelfth session of the UN Forum on Minority Issues in Geneva, Switzerland for the next two days. The theme for this year’s event is “Education, Language and Human Rights of Minorities”....
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Taal Mediaverklarings, Erfenis en kultuur Mediaverklarings
Afgevaardigdes van die burgerregteorganisasie AfriForum sal vir die volgende twee dae die twaalfde sitting van die VN se Forum vir Minderheidsaangeleenthede in Genève, Switserland bywoon. Vanjaar se tema is “Onderwys, taal en die menseregte van minderhede”. AfriForum...
deur AfriForum | Nov 27, 2019 | Mediaverklarings, Privaatvervolging Mediaverklarings
Julius Malema, leier van die EFF, het vandag ná volgehoue druk deur AfriForum in die Oos-Londense streekhof verskyn vir die afvuur van skote. Die verhoordatum is vir 24 Februarie 2020 vasgestel. Die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) vervolg Malema vir die afvuur van ’n...