Header Artwork

AfriForum help met ontruiming van Buffelsbaai

Die AfriForum-buurtwag in George het op 7 Junie 2017 bystand gelewer met die ontruiming van huise in Buffelsbaai as gevolg van brande wat tans in die omgewing woed. Die burgerregte-organisasie se George-tak het ’n boodskap ontvang dat mense dringend hulp benodig om...

Ons vervolg

“Ek glo in die oppergesag van die reg. AfriForum se pasgestigte privaat vervolgingseenheid bied aan my die geleentheid om vanuit die burgerlike samelewing te help verseker dat geregtigheid seëvier, ongeag die posisie van die persoon wat aan korrupsie skuldig is. Ek en...

Stel ’n kommissie van ondersoek in

Organisasies verenig: Adjunkpresident moet ’n kommissie van ondersoek aanstel Die burgerregtewaghond AfriForum, die Quaker Peace Centre en die FW de Klerk Stigting het vandag ’n aansoek in die Konstitusionele Hof gebring om Cyril Ramaphosa, Suid-Afrika se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN