Header Artwork

AfriForum toets watergehalte in Mpumalanga-Oos

AfriForum het die water in Piet Retief, Ermelo, Belfast, Machadodorp, Dullstroom, Lydenburg, Witrivier en Nelspruit in Mei 2017 getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- en behandelde afvalwater te bepaal.  “Ons het vasgestel dat die drinkwater in die provinsie...

AfriForum reik uit na noodgeteisterde Knysna

AfriForum doen ’n beroep op sowel sy lede as die breër gemeenskap van Suid-Afrika om skenkings vir die brandgeteisterde gemeenskap van Knysna na die burgerregte-organisasie se hoofkantoor in Centurion te neem. Hierdie skenkings sal binnekort na Knysna, wat intussen as...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN