Header Artwork

AfriForum bekommerd oor toekoms van Goodnow-saal

AfriForum voeg hul stem by dié van die erfenisbewaringsgroep Vriende van Wellington Museum (VWM) in ’n versoek dat die historiese Goodnow-saal dringend gerestoureer en beskerm moet word.  Dié gebou is op die Wellingtonse kampus van die Kaapse Skiereiland Universiteit...

Gaan Groen Knysna

Gaan Groen Knysna is ’n inisiatief wat met trots deur AfriForum se Omgewingsake-afdeling ondersteun word en ten doel het om Knysna en die omliggende omgewing te rehabiliteer ná die onlangse verwoestende brande. Die Tuinroete, waarvan Knysna deel vorm, is bekend vir sy...

Munisipaliteite se wanbesteding astronomies

Deur: Natasha Venter Die ouditeur-genereaal (OG), Kimi Makwetu, het pas die regeringsoudit-uitkomsteverslag vir 2015/2016 vrygestel wat bevestig dat munisipaliteite landwyd byna R30,5 miljard aan vrugtelose, verkwistende, onreëlmatige en ongemagtigde uitgawes in...

AfriForum-buurtwag help met die blus van brande

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Stilfontein-buurtwag het onlangs gehelp om ’n brand te blus wat aan weerskante van die N12 na Klerksdorp ontstaan het. Pieter du Preez, voorsitter van AfriForum se Stilfontein-buurtwag, sê dat dié buurtwag op 16 Junie 2017 net...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN