deur AfriForum | Jun 29, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vanoggend strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die...
deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het vandag ’n strafregtelike klag by die Johannesburg Sentraal-polisiestasie ingedien om ondersoek in te stel na ’n beweerde onregmatige tender van R24 miljoen wat deur die Gautengse departement van gesondheid toegeken is. Dié tender,...
deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Veldtogte en petisies
AfriForum het strafregtelike klagtes teen 100 persone gelê wat boodskappe van haatspraak, rassisme, aanhitsing tot geweld of ’n kombinasie hiervan op sosialemediaplatforms geplaas het. Die beëdigde verklarings is voorberei met die hulp van die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Jun 28, 2017 | Argiewe
AfriForum meen die uitspraak wat vandag in die Suid-Gautengse hoër hof in die sogenaamde skolegodsdienssaak gelewer is, moet in detail bestudeer word om te besluit oor die regspad vorentoe. AfriForum voel ook sterk oor die beginsel wat dié uitspraak beklemtoon,...
deur AfriForum | Jun 23, 2017 | Argiewe
AfriForum het in Mei 2017 verskeie dorpe in Gauteng-Suid se water getoets om die gehalte van dié dorpe se drink- (bloudruppel) en rioolwater (groendruppel) te bepaal. “Ons kon vasstel dat die oorgrote meerderheid van die dorpe se drinkwater skoon is en geen skadelike...