deur AfriForum | Jul 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandag bekend gemaak dat adjunkpresident Cyril Ramaphosa AfriForum se gesamentlike hofaansoek in die Konstitusionele Hof teenstaan. Dít volg nadat AfriForum, die Quaker Vredesentrum en die F.W. de Klerk Stigting op 8 Junie...
deur AfriForum | Jul 13, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 11 Julie 2017 ’n nuwe tak in Rustenburg gestig. Dít volg nadat verskeie gemeenskapslede ’n behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het om die voortslepende gebrek aan munisipale dienslewering in dié dorp aan te spreek....
deur AfriForum | Jul 13, 2017 | Argiewe
AfriForum se Westonaria-tak het verskeie klagtes van lede ontvang oor ’n watertekort in Venterspos. Hierdie probleem word eenvoudig deur die Wes-Rand Distriksmunisipaliteit geïgnoreer. Dít het die plaaslike tak genoop om ’n formele skriftelike klagte op 11 Julie 2017...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
AfriForum en Solidariteit het vroeër dié week amptelike klagtes teen rassekwotas en politieke inmenging in Suid-Afrikaanse netbal by die Internasionale Netbalfederasie (INF) se hoofkantoor in Manchester, Engeland ingedien. Dié afvaardiging het ook met lede van die...
deur AfriForum | Jul 12, 2017 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het gedurende Julie 2017 in samewerking met die Emfuleni Plaaslike Munisipaliteit se sakekamer, Phoenix-park beveilig. Hierdie projek word reeds sedert 2015 gedryf nadat die park toenemend vir onwettige aktiwiteite gebruik word en erge...