deur AfriForum | Jul 17, 2017 | Argiewe
Tydens die onlangse blou-en-groendruppelprojek het Vryburg se rioolwater té veel fosfate bevat. Die AfriForum-tak in Vryburg het die rioolwater daarom weer getoets en dit voldoen nou aan die standaarde. “Die probleem blyk te wees dat die chloorgasvoorraad tydens die...
deur AfriForum | Jul 17, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het ’n tak in Meyerton gestig. Dié takstigting volg nadat gemeenskapslede die behoefte uitgespreek het dat bepaalde probleme in die dorp, onder meer veiligheidskwessies, aangespreek moet word. Die tak sal voortaan as AfriForum se...
deur AfriForum | Jul 14, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se tak in Hartbeespoort het gister dié dorp skoongemaak omdat die toestand daarvan onaanvaarbaar is weens swak dienslewering deur die Madibeng Plaaslike Munisipaliteit. “Hartbeespoort-inwoners betaal vir dienste wat hulle nie...
deur AfriForum | Jul 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Potchefstroom het oor die afgelope twee weke 111 slaggate in dié dorp herstel. Dit behels ’n gebied van meer as 700 m2. “Ons sal nie meer terugstaan en toekyk hoe Potchefstroom agteruitgaan nie. AfriForum sal voortgaan om deur die loop van die...
deur AfriForum | Jul 14, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Standerton het op 11 Julie 2017 ’n aanmaning aan die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit gestuur oor die voortdurende haglike toestand van dié dorp se begraafplaas in Britsstraat. AfriForum eis in die aanmaning dat die munisipaliteit voor...