deur AfriForum | Jul 31, 2017 | Argiewe
Die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit het op 28 Julie 2017 begin om rioolprobleme in Ellisras op te los deur ’n foutiewe pompstasie wat groot rioolstortings in die Mokolorivier veroorsaak, te herstel. Dít volg nadat die burgerregtewaghond die vorige dag emmers vol...
deur AfriForum | Jul 28, 2017 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Benoni het pas die tweede fase van hul formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering en voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van die wetlike aspekte...
deur AfriForum | Jul 27, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Ellisras-tak het vandag emmers vol rou riool by die Lephalale Plaaslike Munisipaliteit afgelewer as deel van ’n bewusmakingsprojek oor die voortslepende rioolprobleme in dié dorp. Die organisasie het tydens die aksie ook ’n...
deur AfriForum | Jul 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Standerton-tak het op 26 Julie 2017 veiligheidstoerusting ontvang. Dit volg nadat die plaaslike tak dié behoefte geïdentifiseer het weens ’n toename in misdaadaktiwiteite in die omgewing. Die toerusting sluit koeëlvaste baadjies en kommunikasietoerusting...
deur AfriForum | Jul 26, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum, in samewerking met AfriForum Jeug en die Ray Nkonyeni Plaaslike Munisipaliteit, het onlangs verskeie stoptekens in Uvongo, Margate en Ramsgate vervang. Dit volg nadat die gemeenskap gerapporteer het dat die stoptekens by verskeie...