deur AfriForum | Okt 2, 2020 | Teenboelieveldtog Blogs
Deur Gerhard Nieuwoudt – Distrikskoordineerder by AfriFroum Selfdood is só ’n ingewikkelde saak dat daar myns insiens nie genoeg in die politiek, skole, fokusgroepe, gesinne en die media daaroor gepraat word nie. In my ervaring is die enigste mense wat selfdood...
deur AfriForum | Sep 30, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Springs-tak wil swak dienslewering aanspreek. Die dorp is in ’n gehawende toestand en munisipale dienslewering neem drasties af. AfriForum in samewerking met die Springs Concerned Residents gaan teen swak dienslewering optree. Die kernprobleme wat...
deur AfriForum | Sep 22, 2020 | Veldtogte en petisies
Die gemeenskap van Port Elizabeth ondervind tans ’n waterkrisis van ongekende omvang. Die AfriForum-tak in Port Elizabeth wil graag hoor wat jy beskou as ’n baie goeie manier om water te bespaar. Deur die skakel te volg en jou voorstel in te dien, staan jy ’n kans om...
deur AfriForum | Sep 21, 2020 | Veldtogte en petisies
AfriForum se Hertzogville-tak roep die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit tot verantwoording. Die dorp is besig om teen ’n spoed agteruit te gaan en daarom soek ons dringend antwoorde by die munisipaliteit oor die volgende: 1. Slaggate 2. Elektrisiteitsinfrastruktuur...