Header Artwork

AfriForum stig tak in Hoedspruit

Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ’n tak in Hoedspruit gestig. Dít volg nadat lede van die gemeenskap die behoefte aan ’n AfriForum-tak uitgespreek het. Die takstigting spruit uit die behoefte om swak dienslewering, onbillike...

AfriForum maak Knysna-verslag en -dokumentêr bekend

AfriForum maak Dinsdag, 22 Augustus 2017 sowel sy verslag oor die onlangse Knysna-brande as ’n dokumentêr hieroor bekend. Die verslag is deur dr. David Klatzow, bekende forensiese wetenskaplike, saamgestel wat in opdrag van AfriForum ’n onafhanklike ondersoek oor die...

AfriForum maak begraafplase in Belfast en Witrivier skoon

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Belfast- en Witrivier-tak het op 15 Augustus 2017 die begraafplase in hierdie dorpe skoongemaak as deel van die organisasie se Rus in Vrede-veldtog. Dit volg nadat die Emakhazeni en Mbombela plaaslike munisipaliteite gemaan is...

Adv. Nel, AfriForum staan Mugabe-slagoffer by

Die burgerregte-waghond AfriForum en adv. Gerrie Nel, hoof van dié organisasie se privaat vervolgingseenheid, het vandag tydens ’n mediakonferensie aangekondig dat hulle mej. Gabriella Engels gaan bystaan om toe te sien dat geregtigheid geskied met die aanrandingsklag...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN