deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
AfriForum se Nelspruit-tak het die begraafplaas in Boschstraat skoongemaak as deel van AfriForum se Rus in Vrede-veldtog. Tydens hierdie inisiatief, waar drie bakkievragte vullis en plantmateriaal verwyder is, het die tak ondersteuning ontvang van die Mpumalanga...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 Augustus 2017 ‘n buurtwag in die groter Delmas-omgewing gestig om misdaad te takel en om verskillende buurtwagstrukture in dié dorp by te staan. Die oorhoofse AfriForum-buurtwagstruktuur bestaan uit bestuurslede...
deur AfriForum | Aug 22, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Kathu het padveiligheid rondom Laerskool Kathu opgeskerp. Die projek is in samewerking met lede van die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) op dié dorp aangepak. “Die AfriForum-tak reël ook tydens spitstye skoolpatrollies by die laerskool en help...
deur AfriForum | Aug 21, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag die dringende ingryping van Fikile Mbalula, polisieminister, geëis nadat vier plaasmoorde in die afgelope 48 uur gepleeg is. Piet en Tilla van Zyl is Sondag naby Immerpan in Limpopo vermoor; Arno Niehaus is Sondag naby Maanhaarrand in...
deur AfriForum | Aug 21, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Utrecht het op 18 Augustus 2017 elf klagtes van korrupsie teen Gugu Ntshangase, die voormalige munisipale bestuurder van die Emadlangeni Plaaslike Munisipaliteit, by die Valke in Pietermaritsburg vir verdere ondersoek ingedien. Dít volg nadat ’n...