deur AfriForum | Sep 13, 2017 | Argiewe
AfriForum eis dat die Mafube Plaaslike Munisipaliteit optree nadat Frankfort en Villiers nou al vir ’n geruime tyd in ’n rioolkrisis gedompel is. Verskeie rioollekkasies regoor Frankfort veroorsaak dat onverwerkte riool reguit in die Wilgerivier invloei wat sowel...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
Lede van die AfriForum-buurtwag in Witrivier het onlangs koeëlvastebaadjies ontvang. “Die buurtwag werk gereeld saam met die plaaslike polisie en ander veiligheidsinstansies om misdaad in die omgewing te bekamp en dit is belangrik dat alle lede oor die nodige...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
AfriSake en AfriForum het vandag in die Noord-Gautengse hoë hof daarin geslaag om ’n bestraffende kostebevel, insluitend die koste vir twee advokate, teen die EFF en sy leier Julius Malema te bekom. Die twee organisasies het in Maart 2017 daarin geslaag om ’n interim...
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
AfriForum het verlede week by Laerskool Horison in Roodepoort, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Dié veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en ouers in....
deur AfriForum | Sep 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum se Springbok-tak het gister ’n brief op Samantha Titus, die munisipale bestuurder van die Nama Khoi Plaaslike Munisipaliteit, beteken waarin vereis word dat ’n kennisgewing van ’n aansoek om dorpstigting (wat op 1 September 2017 in die...