Header Artwork

AfriForum-takke in Mpumalanga hou bestuurskonferensie

Die AfriForum-takbesture in Mpumalanga het die afgelope naweek die geleentheid gehad om ’n opleidingskonferensie by die Badplaas-vakansieoord by te woon. Die doel van die konferensie was om AfriForum-takbestuurslede op te lei en op hoogte te bring van al die jongste...

AfriForum se Piet Retief-tak maak dorp skoon

Die AfriForum-tak in Piet Retief het onlangs ’n skoonmaakprojek in dié dorp van stapel gestuur en reeds die spruit naby Westendstraat skoongemaak. “Die tak is deur verskeie raadop inwoners genader om in te gryp. Die netheid van die dorp is vir baie inwoners belangrik...

Secunda-buurtwag spoor gesteelde motorfiets op

Die AfriForum-buurtwag in Secunda het op 14 September 2017 ’n gesteelde motorfiets teruggevind. “Die buurtwag het die gebied gepatrolleer en twee verdagte persone met ‘n motorfiets opgemerk. Buurtwaglede het die persone aanvanklik met hul voertuie aangekeer,...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN