Header Artwork

Heuningtonge wen Dink of Sink-debatskompetisie

Hoërskool Nelspruit het vanjaar koning gekraai in die senior-afdeling van die nasionale Dink of Sink-debatskompetisie en Hoërskool D.F. Malan in die junior-afdeling. Gerhard van der Merwe, Josua Matthee en Wehan Viljoen was die senior-wenspan en die junior-wenspan het...

AfriForum-tak in Delareyville identifiseer groot waterlek

Te midde van groot waterskaarste in Delareyville het die AfriForum-tak ’n enorme waterlek op die hoek van  Visagie- en Delareystraat geïdentifiseer. Die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit sê al vir ten minste twee jaar dat hulle nie dié lek kon opspoor nie. Pierre du...

AfriForum Jeug tevrede met NWU-raadsbesluit

Die raad van die Noordwes-Universiteit (NWU) het die besluit geneem om die universiteit se voorgestelde bemarkingsplan te heroorweeg. Dié bemarkingsplan het onder meer voorgestel dat die kenmerkende maroen van die NWU-Pukke na pers verander word, asook dat die woord...

AfriForum-buurtwag in Benoni spoor gesteelde motor op

  AfriForum se Benoni-buurtwag het vandag om ongeveer 13:00 in samewerking met die polisie en die gemeenskapspolisiëringsforum ’n gesteelde voertuig op die hoek van Mainweg en Baileystraat opgespoor skaars ’n uur nadat die voorval aangemeld is. Een van AfriForum se...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN