deur AfriForum | Okt 2, 2017 | Argiewe
AfriForum se Brakpan-tak het tien bome aan die Tweedy Park-tehuis vir bejaardes geskenk as deel van die burgerregte-organisasie se boomplantmaandveldtog. Die takbestuur en inwoners van die tehuis het ook die vyf swart kareebome en vyf olienhoutbome op...
deur AfriForum | Sep 29, 2017 | Argiewe
AfriForum ondersoek tans verskeie moontlike regsopsies om die radikale organisasie Black First Land First (BLF) tot verantwoording te roep ná afloop van rassistiese uitsprake en aanhitsing tot geweld op verskeie geleenthede vanjaar. Sowat 30 BLF-betogers het...
deur AfriForum | Sep 29, 2017 | Argiewe
’n Lid van AfriForum se Delareyville-tak het besluit dat slaggate in dié dorp herstel moet word. James Kukard het die Tswaing Plaaslike Munisipaliteit in hierdie verband genader en het verneem dat teer in Ottosdal beskikbaar is om die slaggate reg te maak, maar dat...
deur AfriForum | Sep 28, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandag sy nasionale vullisterreinouditprojek by die Groter Tzaneen Munisipaliteit in Tzaneen van stapel gestuur. Tydens dié geleentheid het AfriForum ’n toekenning vir die beste munisipale vullisterrein vir 2016 (volgens AfriForum se verslag) aan dié...
deur AfriForum | Sep 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Vanderbijlpark se nuwe strategie om veiligheid by die plaaslike begraafplaas op te skerp sluit gereelde patrollies in. Dít volg nadat die buurtwag talle klagtes oor die onveilige toestand van dié begraafplaas ontvang het. Die...