deur AfriForum | Okt 3, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Potchefstroom het op 29 September 2017 tydens ’n massapatrollie drie vermeende inbrekers in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) in Lupinestraat, Grimbeekpark vasgetrek. Die verdagtes is gesoek nadat daar vroeër die aand...
deur AfriForum | Okt 3, 2017 | Argiewe
AfriForum se jeug-afdeling in Kuruman het die afgelope naweek met ’n skoonmaakaksie begin ten einde onwettige pamflette van stopstrate en mure te verwyder. Die span het op Saterdagoggend 30 September 2017 saam met lede van die brandreaksie-eenheid dié pamflette te...
deur AfriForum | Okt 2, 2017 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-buurtwag in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en verskeie sekuriteitsmaatskappye het in die vroeë oggendure van 1 Oktober 2017 drie vermeende kabeldiewe vasgetrek. Dít volg nadat die buurtwag inligting ontvang het dat...
deur AfriForum | Okt 2, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het Sondagaand in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) en die plaaslike gemeenskapsreaksie-eenheid ’n vermeende verdagte in dié dorp gearresteer. Dít volg nadat een van die buurtwaglede ’n oproep ontvang het van ’n...
deur AfriForum | Okt 2, 2017 | Argiewe
AfriForum se Hessekwa-tak het ’n finansiële skenking aan die Gaan Groen Knysna-projek gemaak. Dié projek behels die rehabilitasie van dié gewilde toeristedorp deur bome te plant. Die Hessekwa-tak het AfriForum se nasionale boomplantmaand afgesluit deur drie soorte...