deur AfriForum | Okt 13, 2017 | Argiewe
Lede van AfriForum se Endicott-buurtwag in Springs het op 11 Oktober 2017 die eerste fase van hulle formele opleiding voltooi. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering, voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van...
deur AfriForum | Okt 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het in samewerking met Caring Daisies gehelp om 50 ton bale voer en mielies aan boere in die droogtegeteisterde Wes-Kaap te lewer. Skenkings wat AfriForum-lede en lede van die publiek aan dié organisasie se noodfonds gemaak het,...
deur AfriForum | Okt 12, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 10 Oktober, as deel van hul Maand van Selfstandigheid-veldtog, die Heldeakker-begraafplaas in Pretoria skoongemaak. Dié begraafplaas wat in 1867 geopen is, is die rusplek van historiese figure soos Andries Pretorius, Eugène...
deur AfriForum | Okt 12, 2017 | Argiewe
AfriForum en AfriSake het vandag hul geskrewe kommentaar rakende die elektrisiteitsverhoging wat Eskom vir die 2018/2019- finansiële jaar aangevra het, by die Nasionale Energie Reguleerder van Suid-Afrika (NERSA) ingedien. Dié organisasies voer aan dat die kostes van...
deur AfriForum | Okt 11, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kempton Park-buurtwag het op 5 Oktober 2017 in samewerking met die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) ’n verdagte gearresteer wat R17 000 by ’n motorhandelaar in Norkem Park verduister het. Dít volg nadat ’n buurwaglid ’n oproep van ’n plaaslike...