deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum is sedert die begin van die jaar besig om die Nkungumathe-gemeenskap in Nkandla met regshulp by te staan in hul stryd om ’n hoërskool vir die gemeenskap gebou te kry – ’n skool waarop die gemeenskap al langer as 20 jaar wag. Ná...
deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
Weens die feit dat die gemeenskap van Delareyville sedert verlede week geen water het nie, het die plaaslike AfriForum-tak en ander lede van die gemeenskap ingegryp om dié dorp se mense van water te voorsien. Pierre du Plessis, ’n bestuurslid van AfriForum se...
deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Overstrand het op 12 Oktober 2017 tien bome as deel van die Pebbles-projek in die Hemel-en-aarde-vallei geplant. Volgens Deon de Jager, AfriForum se distrikskoördineerder vir die Suid-Kaap, is dié aksie deel van dié organisasie se ideaal om ’n...
deur AfriForum | Okt 16, 2017 | Argiewe
As deel van AfriForum se Maand van Selfstandigheid het die AfriForum-tak in Delareyville die dorp beveilig deur verlore en moeilik sigbare stoptekens te vervang. “Die plaaslike tak het die stoptekens verskaf en die munisipaliteit het pale bygedra. Dit is verblydend om...
deur AfriForum | Okt 14, 2017 | Argiewe
Lede van die Kempton Park-gemeenskap in samewerking met AfriForum se Kempton Park-tak, die Edleen Proper Residents Association (EPRA) en die Kempton Park Gated Community het op 12 Oktober 2017 voorwaardelike goedkeuring van die Ekurhuleni Metropolitaanse...