deur AfriForum | Okt 18, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Allen Grove, Kempton Park het op 17 Oktober 2017 patrollie-opleiding ontvang. Dié opleiding behels die organisering en uitvoering van doeltreffende patrollies, toneelhantering, voorvalbeheer, asook ’n uiteensetting van die wetlike...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Die waterkrisis in Delareyville is steeds nie verby nie, en die gemeenskap en die plaaslike AfriForum-tak voorsien steeds water. Die watertenk wat gister veral aan inwoners van die informele nedersetting water verskaf het, is sodanig gevandaliseer dat al die water...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in die Hennopsriviervallei het die afgelope naweek gehelp om brande te blus wat in dié gebied ontstaan het. “Die buurtwagte gebruik industriële blasers as brandbestrydingstoerusting. Die terrein in die...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
Adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaat vervolgingseenheid, het vandag aangekondig dat AfriForum met regstappe begin het om mnr. Duduzane Zuma, seun van president Jacob Zuma, privaat op ’n strafregtelike klag van strafbare manslag te vervolg. Die vervolging hou...
deur AfriForum | Okt 17, 2017 | Argiewe
AfriForum se Moot-tak in Pretoria het die afgelope maand ongeveer 15 bome geplant as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid. “Bome is ’n erfenis. Dit is ’n belangrike deel van die ekostelsel en ’n natuurlike hulpbron waarsonder niemand in...