deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Veldtogte en petisies
Hidrobreking verwys na die proses waardeur rotse met ’n hoëdrukvloeistof gebreek word om natuurlike gas vanuit die diep skalierotslae in die aarde se kors vry te laat. Miljoene liter water word benodig om slegs een gat te vorm, en duisende gate kan geboor en ondersoek...
deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Ellisras-buurtwag het Donderdag 19 Oktober 2017 ’n samewerkingsooreenkoms aan alle veiligheidsinstansies in die gebied gestuur om veiligheid in die gemeenskap te verbeter. Die ooreenkoms is aan die GPF (gemeenskappolisiëringsforum) en LGVF (landelike...
deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-waghond AfriForum het op 13 Oktober 2017 die vullisterrein in Klerksdorp geoudit en bevind dat dit nie net ondoeltreffend bestuur word nie, maar ook nie aan nasionale standaarde voldoen nie. Potchefstroom (die Felophepa-vullisterrein) het egter – soos...
deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Zambesi-tak in Pretoria het pas ’n herhaler vir hul radionetwerk ontvang. “Hierdie is ’n belangrike funksie waarsonder die buurtwag nie suksesvol kan funksioneer nie. Om doeltreffend binne ’n buurtwag te kommunikeer is van kritieke belang en nou dat die...
deur AfriForum | Okt 20, 2017 | Argiewe
AfriForum het hierdie week by Laerskool Muldersdrif in Krugersdorp, Gauteng besoek afgelê as deel van dié burgerregte-organisasie se teenboelieveldtog. Hierdie veldtog dien as bewusmaking van afknouery in skole en sluit inligtingsessies met leerders, onderwysers en...