deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
AfriForum het vandeesmaand vullisterreine in die Oos-Rand geoudit as deel van hul nasionale projek om die stand van vullisterreine in Suid-Afrika te meet. Dié oudit vorm deel van ’n jaarlikse nasionale veldtog waartydens vullisterreine in dorpe, waar AfriForum-takke...
deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
’n Vermeende winkeldief is vanoggend met behulp van ’n AfriForum-buurtwaglid in Vryburg vasgetrek en aan die polisie oorhandig vir arrestasie nadat hy met ’n mes in sy hand vir sekuriteitswagte by die Shoprite-winkelsentrum in die dorp weggehardloop het. Daar word...
deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 19 Oktober 2017 ’n buurtwag in Rustenburg gestig om misdaad in dié dorp te help takel. “Die buurtwag vorm deel van ons takstruktuur en het ten doel om die gemeenskap in samewerking met die polisie en ander...
deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak en -buurtwag in Delareyville het verlede week met verskeie gemeenskapsorganisasies en -lede hande gevat om te help om gewelddadige betogings oor watertekorte in dié dorp onder beheer te bring. Die tak en buurtwag het saam met onder meer die...
deur AfriForum | Okt 23, 2017 | Argiewe
AfriForum is deur ’n verteenwoordiger van Busisiwe Mkhwebane, openbare beskermer (OB), se kantoor in kennis gestel dat die OB op versoek van dié burgerregtewaghond besluit het om ’n ondersoek te loods aangaande die befondsing van ’n reis van Fikile Mbalula, voormalige...