deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum en die Wes-Kaapse departement van gemeenskapsveiligheid het op 29 Oktober 2017 tydens ’n mediakonferensie in Kaapstad ’n gesamentlike plan vir die beveiliging van plase bekend gemaak. Dít volg ná die onlangse bekendmaking...
deur AfriForum | Okt 31, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum beskuldig Fikile Mbalula, die minister van polisie, daarvan dat hy ’n fabriseerder en verspreider van fopnuus is en dat die minister meer besorgd is oor sy eie politieke agenda as oor die publiek se veiligheid. Dit spruit uit ’n...
deur AfriForum | Okt 30, 2017 | Argiewe
Terwyl die burgerregte-organisasie AfriForum en honderde lede van die publiek vandag ’n oomblik van stilte vir al die slagoffers van plaasmoorde by die Voortrekkermonument in Pretoria gehou het, is die bejaarde Bokkie Potgieter (70) wreed op ’n plaas in...
deur AfriForum | Okt 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Vanderbijlpark-tak het in Oktober 2017 reeds talle verkeerstekens aangebring as deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog. Kruisings of padaansluitings sonder stop- of toegeetekens verhoog die gevaar van verkeersongelukke,...
deur AfriForum | Okt 27, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Hessekwa-tak het in samewerking met die Hessekwa Plaaslike Munisipaliteit ’n skoonmaakaksie in Stilbaai van stapel gestuur as deel van dié burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog. Lede van die...