Header Artwork

Limpopo: AfriForum se vullisterreinoudit-uitslae

AfriForum het die afgelope maand al die vullisterreine in die Limpopo-provinsie geoudit as deel van dié organisasie se jaarlikse vullisterreinouditveldtog waartydens vullisterreine in dorpe waar AfriForum-takke gevestig is aan die hand van 33 vrae gemeet word. Die...

AfriForum en TKAG betoog by Shell SA-hoofkantoor

Die burgerregte-organisasie AfriForum en die omgewingsorganisasie Treasure Karoo Action Group (TKAG) het vandag betoog teen Shell Suid-Afrika se aansoeke om met hidrobreking in verskeie dele van Suid-Afrika, veral die Karoo, voort te gaan. Shell SA het die groep...

AfriForum se Kaapstad-Noord-tak loods skoonmaakaksie

As deel van die burgerregte-organisasie se Maand van Selfstandigheid-veldtog het AfriForum se Kaapstad-Noord-tak in samewerking met die Voortrekker Road Corridor Improvement District (VRCID) onlangs talle strate, parkies en oop velde in Oakdale, Bellville skoongemaak....

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN