Header Artwork

AfriForum se Wes-Moot-buurtwag trek gewapende rower vas

Die burgerregte-organisasie AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het in samewerking met die Hercules-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) ’n verdagte op 9 November 2017 vir gewapende roof in die Daspoort-gebied  (h.v. Jennings- en Ferdinandstraat) aangekeer en aan die polisie...

AfriForum vra CoGTA om Pongola-padwerke te ondersoek

AfriForum se Pongola-tak het ’n versoek aan die departement vir samewerkende regering en tradisionele sake (CoGTA) gestuur om ’n ondersoek te loods na die tenderproses en die kontrakte wat met die herstel van Martin- en Piet Retiefstraat in dié dorp verband hou. Dít...

AfriForum se Hennopsrivier-buurtwag trek misdadiger vas

AfriForum se Hennopsrivier-buurtwag het op 7 November 2017 ’n misdadiger met die gebruik van hul nuwe veiligheidstoerusting vasgetrek. Seinkameras wat waarskuwings stuur sodra dit beweging bespeur is op strategiese plekke in die gebied gemonteer. Dié kamerastelsel het...

Teken in op ons nuusbrief

Sluit aan by ons poslys om die nuutste nuus en opdaterings van ons span te ontvang.

Jy het suksesvol ingeteken!

Subscribe To Our Newsletter

Join our mailing list to receive the latest news and updates from our team.

You have Successfully Subscribed!

Pin It on Pinterest

SLUIT AAN