deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het met die hulp van die publiek op Dinsdag 14 November ’n vermeende inbreker aangekeer. Dít nadat hy oor verskeie heinings gespring het en uiteindelik in Irvinelaan in Mountain View in hegtenis geneem en aan die Suid-Afrikaanse...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-tak in Sannieshof het ’n buurtwag op die been gebring wat ten doel het om misdaad in dié dorp in samewerking met ander plaaslike veiligheidstrukture te beveg. Volgens Alta Pretorius, AfriForum se streekskoördineerder vir Stellaland, is die behoefte aan...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Witrivier het in samewerking met die plaaslike gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) en die SAPD ’n massapatrollie op Vrydagaand, 3 November 2017 uitgevoer met die oog op misdaadbekamping ter voorbereiding van die komende feesseisoen. Verdagte...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
AfriForum se Kraaifontein-buurtwag het tydens Novembermaand verskeie verdagtes vasgetrek. Tydens die afgelope drie weke het die buurtwag twee verdagtes in afsonderlike gevalle aangekeer vir onderskeidelik die besit van gesteelde eiendom, en poging tot diefstal en...
deur AfriForum | Nov 20, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het vandeesweek ’n tak in Hennopsrivier gestig. Agt bestuurslede is verkies om aan bepaalde behoeftes wat deur gemeenskapslede in dié gebied geïdentifiseer is, te voldoen. Dié nuwe tak gaan aktief wees in die volgende gebiede:...