deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Secunda-tak het onlangs ’n lekkende waterpyp help herstel. Dít volg ná die Govan Mbeki Plaaslike Munisipaliteit sonder rede herstelwerk gestaak het nadat hulle reeds begin het om die grond oop te grawe. Volgens Joey Venter, sekretaresse van AfriForum se...
deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se Alberton-buurtwag het verlede week selfverdedigingsklasse vir nagenoeg 30 patrolleerders aangebied. “Alle Suid-Afrikaners moet oor die vermoë beskik om hulself te verdedig. ’n Mens kan op enige oomblik in ’n gevaarlike situasie beland en daarom is dit vir...
deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in Limpopo het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié provinsie oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Die memorandums is by polisiestasies in die volgende dorpe oorhandig: Warmbad, Louis...
deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 16 November 2017 ’n tak in Senekal gestig. Dit spruit uit gemeenskapslede se behoefte om swak dienslewering, veiligheidskwessies en omgewingsprobleme in dié dorp aan te pak. Die takbestuur bestaan uit Mike Odendaal...
deur AfriForum | Nov 27, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke in die Tshwane Metro het op Dinsdag 21 November 2017 memorandums aan al die polisiestasies in dié metro oorhandig om die fokus op plaasaanvalle te vestig. Die memorandums is by polisiestasies in die volgende gebiede oorhandig: Akasia, Pretoria...