deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
Meer as 60 inwoners van Fochville het op 24 November 2017 aan ’n Projek Nehemia-vergadering deelgeneem wat op die skep en ontwikkeling van veiligheidstrategieë binne gemeenskappe fokus. Projek Nehemia – wat gelei word deur genl.maj. Roland de Vries, voormalige...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se takke aan die Oos-Rand het op 25 November 2017 aan die burgerregte-organisasie se protesoptog teen plaasaanvalle en -moorde vanaf die Pretoria Kunsmuseum na die Uniegebou deelgeneem. Dít volg nadat AfriForum se takke op 21 November 2017 memorandums aan...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
AfriForum se Wes-Moot-buurtwag het Saterdagaand (25 November 2017) in samewerking met die SAPD en ander veiligheidsinstansies in die Hercules-gebied vyf dwelmverwante arrestasies gemaak. Volgens Lambert de Klerk, AfriForum se distrikskoördineerder vir Gauteng, is die...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Ongekategoriseerde
AfriForum se takke in Kalahari het op 21 November 2017 memorandums aan die plaaslike polisiestasies in dié streek oorhandig om die fokus op plaasaanvalle en -moorde te vestig. Die memorandums is by polisiestasies in die volgende dorpe oorhandig: Upington, Springbok,...
deur AfriForum | Nov 28, 2017 | Argiewe
Die AfriForum tak in Pretoria-Wes het tussen 14 en 24 November 2017 ’n aantal slaggate in Quaggastraat in dié voorstad opgevul. Dit het sowat 6 ton teer behels. “Die gemeenskap nader AfriForum in baie gevalle om munisipalediensleweringskwessies behoorlik aan te...