deur AfriForum | Des 7, 2017 | Argiewe
Die burgerregtewaghond AfriForum het die riooluitlaat in die Swartspruitrivier in Kempton Park op 17 Augustus 2017 en weer op 12 Oktober 2017 getoets om die gehalte van dié dorp se rioolwater te toets. AfriForum se Kempton Park-tak het Sanas-geakkrediteerde...
deur AfriForum | Des 7, 2017 | Veldtogte en petisies
Kaapstad beraam dat munisipale water teen Maart-Mei 2018 kan opdroog. AfriForum is besig met ’n strategie wat die Wes-Kaap met die moontlike waterkrisis te help. ’n Projek van dié grootte verg baie insette en die publiek se inkoop. AfriForum gaan doelgerig saam met...
deur AfriForum | Des 7, 2017 | Argiewe
Die AfriForum-buurtwag in Kraaifontein het Maandagaand hulp aan Albert de Waal en sy gesin gebied nadat hul huis en al hul besittings in Gallowaystraat 9 afgebrand het. Nadat nooddienste deur ’n privaat sekuriteitsfirma ontbied is, het buurtwaglede onder meer...
deur AfriForum | Des 6, 2017 | Argiewe
AfriForum se buurtwagte sowel as plaaswagte in Witrivier, Piet Retief, Machadodorp, Lydenburg, die Cairn Burnside-plaaswag (Nelspruit), Witbank, die Argent-plaaswag (Delmas), Standerton en Secunda het die afgelope naweek deelgeneem aan verskeie patrollies in...
deur AfriForum | Des 6, 2017 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se buurtwagte in Nylstroom, Ellisras, Tzaneen, Warmbad en Marble Hall het op 2 Desember 2017 ’n massapatrollie in Limpopo uitgevoer. Tydens dié patrollie het 76 mense altesaam 2 417 km met 48 voertuie afgelê. Volgens Jaco...