deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings, Internasionale skakeling Mediaverklarings, Korrupsie Mediaverklarings, Plaasmoorde Mediaverklarings, Onteiening Mediaverklarings
Die Suid-Afrikaanse burgerregteorganisasie AfriForum het vandag ’n omvattende internasionale veldtog vir die beskerming van burgerregte in Suid-Afrika van stapel gestuur. Verskeie lande op bykans al die vastelande sal as deel van dié veldtog besoek word. Brandpunte...
deur AfriForum | Jan 28, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Bellville, wat deel vorm van die Kaapstad-Noord-takstruktuur, het op 25 Januarie 2020 saam met ander rolspelers aan ’n gesamentlike patrollie deelgeneem wat deur Boston Neighbourhood Watch en die Bellville-buurtwag gereël is. Hierdie...
deur AfriForum | Jan 24, 2020 | Mediaverklarings
Die AfriForum-buurtwag in Krugersdorp het op 22 Januarie hul eerste sukses vir 2020 behaal. Die buurtwag het in samewerking met die SAPD, TTR24 en die Valke se mensehandel-afdeling kragte saamgespan om ’n vermiste meisie op te spoor. “Dit is ’n reusesukses wat...
deur AfriForum | Jan 24, 2020 | Blogs
Deur Marnus Kamfer Die oorgrote meerderheid van wettige vuurwapeneienaars het hul swaar verdiende geld om een rede aan ’n handwapen bestee – om hulself en hulle gesin te beskerm teen ’n moontlike kriminele aanval. (Die regte en verantwoordelikhede rondom wanneer...