deur AfriForum | Jan 30, 2018 | Artikels
Die tweede borgtogaansoek van die drie vermeende moordenaars van Sue Howarth sal op 19 Februarie, presies ’n jaar ná die wrede en brutale aanval op haar en haar man, in die landdroshof in Belfast in Mpumalanga aangehoor word. Howarth (64) van Dullstroom is in...
deur AfriForum | Jan 29, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 23 Januarie 2018 sy tak in Frankfort suksesvol gereorganiseer en ’n nuwe bestuur verkies. Dít volg nadat AfriForum ’n inligtingsessie oor die rol wat sy takke speel om gemeenskappe te verbeter, aangebied het. Die nuwe...
deur AfriForum | Jan 25, 2018 | Artikels
Die Gautengse onderwysdepartement moet ’n lys van “wit skole soos Overvaal” oorhandig sodat “dié probleem van rassisme” by ander skole óók ondersoek kan word. So lui die memorandum wat vandag tydens ’n massa-optog deur sowat 1000 betogers onder leiding van Cosatu aan...
deur AfriForum | Jan 24, 2018 | Artikels
Die burgerregtewaghond AfriForum se jeugvleuel staan ywerig reg om 2018 met roepingsgedrewendheid te takel. Bestuurslede van verskeie AfriForum Jeug-takke het onlangs tydens ’n opleidingskamp bymekaar gekom om hul strategie vir die komende jaar, asook die aksies wat...
deur AfriForum | Jan 24, 2018 | Argiewe
AfriForum se Nigel-tak het op 10 en 22 Januarie drie riooluitlaatpype in dié dorp getoets. Twee watermonsters is geneem vanuit vloeibare waterstrome in informele nedersettings, terwyl ’n derde monster geneem is vanuit die Blesbokspruit waar rou riool vanaf die...