deur AfriForum | Feb 6, 2018 | Veldtogte en petisies
Indien die brandweer nie toegang tot ’n waterpunt het kry nie, beteken dit meestal die verskil tussen lewe en dood. Die doel van die projek is om – die gemeenskap bewus te maak van waar brandkrane in hul omgewing geleë is; te verseker dat brandkrane maklik bereikbaar...
deur AfriForum | Feb 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum se Naboomspruit-tak het saam met ander rolspelers in die gemeenskap die hervestiging van ’n myngemeenskap naby Naboomspruit suksesvol teengestaan. Dié aksie is in April 2014 geloods toe die Rustenburg Platinum-myn ’n aansoek...
deur AfriForum | Feb 5, 2018 | Argiewe
Die burgerregte-organisasie AfriForum het op 2 Februarie 2018 ’n suksesvolle aansoek teen die LUR van Plaaslike Regering in die Noord-Kaap en die Nama Khoi Munisipaliteit in die Noord-Kaapse hoë hof gebring. Die aansoek is gebring om die geldigheid van die...
deur AfriForum | Feb 5, 2018 | Artikels
Deur Natasha Venter Navorsing oor ’n onderwerp bewys onomwonde dat mens jouself die beste uitdruk in jou moedertaal. Dit is ook die taal waarin jy moeilike konsepte die beste verstaan. Daarom is dit belangrik dat mense voortdurend aangemoedig word om in hul moedertaal...
deur AfriForum | Feb 2, 2018 | Argiewe
Die lank uitgestelde verhoor van die saak teen Suid-Afrika se President Jacob Zuma en die Suid-Afrikaanse regering vir hulle rol in die sluiting van die plaaslike menseregtehof, die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (SAOG) Tribunaal, in 2012 is geskeduleer vir...